Heloo, julle kan elke keer entry kry op 60 dae visa exemption. so dit is nie nodig om n Visa te kry nie. Julle kan net voor die travel loer en seker maak dat die Exemption steeds 60 dae is en nie 30 dae nie. Hulle verander dit soms. Indien hulle dit verander het 30 dae toe dan kan julle net op dag 29 van julle vakansie na die Immigration kantoor toe gaan en extended 30 dae bo op dit kry. di is dan 1900 baht per persoon. julle gaan op die meeste n half uur daar wees dit is Chop Chop. My man en dogtertjie doen dit elke 60 dae
As jy vrae het kan jy my Dm dan kan ek dalk meer verduidelik.
Thank you for your help, my employer said they will only assist with my Visa and not my family's, hence the reason why I am asking. Hahah I am Lost at this stage
Is it allowed tho because I was sort of thinking the same but saw an article that said no more border runs you cant just exit Thailand into a neighbour country and re enter.